|
U kan die volledige Nuusbrief aflaai deur op die "Nuusbrief" skakel hierbo te druk!!
OPEDAG – 9 JUNIE 2012 VANAF 09:00 – 11:00
Donderdag 17 Mei
Tennisoefening (Oop D, o/11B): 06:30 (voorskool)
Tennisoefening (Oop A- en o/11-meisiespan): 06:30 (voorskool)
Hemelvaartdiens in die saal: 07:20 – 08:00 (ouers is welkom)
Mininetbal: Oefening: 13:45 – 14:45
Netbaloefening (o/10 – o/13 A & B) en o/13 C: 14:00 – 16:00
Rugby: Ligawedstryd teen L/s Swartkop (weg)
Rugby: Bulletjierugby-oefening: 16:30 – 17:30
Eisteddfod: Pryswennerskonsert in die saal
Vrydag 18 Mei
Juffrou Elize Engelbrecht verjaar!
Saterdag 19 Mei: MUSIEKFEES (hekke open 15:00)
Mininetbaldag te L/s Du Preez van Wyk (weg)
Bulletjierugby by L/s Elarduspark
Maandag 21 Mei
Juffrou Alta Janse van Vuuren verjaar!
Juniorkooroefening: 13:15 – 14:30 (saal)
Rugby: Oefening (o/10 A & -B): 13:45 – 15:00
Rugby: Oefening (o/11A): 13:45 – 15:00
Netbaloefening (o/10 – o/13 A & B) en o/13 C: 14:00 – 15:30
Rugby: Oefening (o/9 A & -B): 15:00 – 16:00
Rugby: Oefening (1ste- & 2de span): 15:00 – 17:00
Dinsdag 22 Mei
Tennisoefening (Oop A, -B, -C & o/11A): 06:30 (voorskool)
Mininetbal: Oefening: 13:45 – 14:45
Netbaloefening (o/10 – o/13 A & B) en o/13 C: 14:00 – 16:00
Rugby: Ligawedstryd teen L/s Anton van Wouw (weg)
Bulletjierugby-oefening: 16:30 – 17:30
Woensdag 23 Mei
Seniorkoor: Oefening: 13:30 – 15:00 (saal)
Skaak: o/9 L/s Wierdapark (tuis)
Rugby: Oefening (o/9 A & -B): 13:30 – 15:00
Rugby: Oefening (o/10 A & -B): 15:00 – 16:00
Rugby: Oefening (o/11 A): 15:00 – 16:00
Rugby: Oefening (1ste- & 2de span): 15:00 – 17:00
WAT GEBEUR IN DIE LAND VAN DIE TYGIES?
KASKAR - Tygerpoort het weer 'n baie suksesvolle kaskar aangebied en oor die R300,000 ingesamel.
Hier is 'n paar foto's om die dag se gebeure op te som!








Soos belowe moes die onderwysers met hul pajamas skool toe kom toe die leerders R120 000 oorgesteek het.





Die graad 7 leerders het in Engels 'n drama gedoen en moes volgens sekere karakters aantrek.



|