Atletiek

ATLETIEK

Organiseerder: 
Mnr. Erik le Roux
012 809 0029

Dit is die visie en missie van die sportburo om geleentheid te bied aan alle belangstellende atlete om te ontwikkel tot volle potensiaal. Afrigting word behartig deur gekwalifiseerde afrigters en spesialis dienste word inhuis ook aangebied. 

Ons bied die volgende items aan:
  • Naellope (60m – 200m)
  • Langafstande (600m - 1500m)
  • Aflos
  • Hekkies (70m – 200m)
  • Verspring
  • Hoogspring
  • Gewigstoot
  • Spiesgooi
  • Diskus
Ons neem in die 1ste- en 4de kwartaal deel aan byeenkomste en die oefentye word op die Tygienuus deurgegee. Gr. 1–7 atlete oefen deurlopend gedurende die jaar. Ons het jaarliks atlete wat deelneem aan die Distrik-, Gauteng- en SA-kampioenskappe. Ons atletiekspan is die huidige Top 8-Prestige kampioene!
Share by: