Gholf

GHOLF

Organiseerder: 
Mnr. André Scott
012 809 0029

Die gholfliga vind plaas tydens die 4de kwartaal. Ons het twee spanne wat in die top liga in Pretoria speel. Die liga word regoor Pretoria by verskillende bane gespeel. Die span ontvang afrigting by mnr. Scott wat self vir die Gauteng-Noord Onderwysers Vereenigingspan speel. Afrigting vind plaas by Six Fountains-“driving range”. “Playgolf” word Maandae, by die skool, privaat aangebied vir belangstellende grondslagfase-leerders om hulle vaardighede te ontwikkel.
Share by: