Landloop

LANDLOOP

Organiseerder:
Mnr. Jimmy Kruger
012 809 0029

Atlete word jaarliks geïdentifiseer en uitgenooi om deel te neem aan die landloop. Ons neem deel aan verskeie byeenkomste wat deur AGN georganiseer word en lewer jaarliks Provinsiale atlete op. Mnr. Jimmy Kruger, ‘n welbekende afrigter in die landloopkringe, is die hoofafrigter en word bygestaan deur personeel. 

Beplanning vir 2017: Sien nuusbrief of webblad (aflaaibaar) vir verdere
                               inligting of skakel die skool vir enige navrae.

Amptelike landloopseisoen: Derde kwartaal.

Sportklere: Atletiekdrag
Share by: