Redevoering

REDEVOERING

Organiseerders: 
Mev. Adelia Coetzee (seniors - gr. 4-7) & Mej. Lizette du Preez (juniors - gr. 1-3)

Kontaknommer : 012 809 0029

Doel: 
Om leerders vaardig te maak in die redenaarskuns.

Funksionering:
Leerders kry die geleentheid om teen mekaar en teen leerders van ander skole te kompeteer.

Gr. 1 tot 7-leerders neem aan 'n interne redenaarskompetisie deel, asook ekstern aan die ATKV-redenaarskompetisie en ander skolekompetisies.
Share by: