Rekenaarsentrum

REKENAARSENTRUM

Sentrumhoof:
Mnr. Jimmy Kruger

Doel: 
Om rekenaarvaardighede vanaf gr. 1 tot gr. 7 aan te leer.

Funksionering: 
Die leerders besoek die sentrum op 'n weeklikse basis om rekenaargeletterdheid te bevorder en die gebruik van sagteware aan te leer. Al die leerders kry die geleentheid om saam met hierdie nuwe tegnologie te groei. Elke leerder sit voor sy eie rekenaar.

CAMI: Wiskunde- en leesprogram (graad 1 tot graad 7):
Afrikaans en Engels is op ‘n Dinsdag en Donderdag vanaf 13:45 – 14:45 en die Wiskunde op ‘n Maandag en Woensdag vanaf 13:45 – 14:45. Daar sal personeel beskikbaar wees om die leerders te help. 

Share by: