Rugby

RUGBY

Organiseerder: 
Mnr. Kallie Muller

Bulletjierugby: 
Mnr. André van Eeden (Ouerverteenwoordiger)

Doel:
Om seuns bewus te maak van die belangrikheid van sportmanskap, om as 'n span te funksioneer, 'n liefde vir rugby te kweek en om rugbyvaardighede te verbeter.
Die skool speel tans in die A2-liga en beskik oor kwaliteit afrigters wat betrokke is by die spanne se afrigting. Die spanne onderneem jaarliks toere en ons bied ook 7's-rugby aan.

Oefentye:
Sien nuusbrief weekliks.

Rugbyklere: 
Die skool is bevoorreg om aan die spelers rugbytruie te voorsien vir wedstryde. Elke speler moet 'n swart rugbybroekie hê. (te koop by die klerewinkel)
Share by: