Skaak

SKAAK

Organiseerder: 
Mev. Karen Müller
012 809 0029

Ons spelers word deur 'n professionele persoon (Jaco Nelson 074 658 2820) afgerig. Sommige spelers ontvang addisionele professionele afrigting by privaatafrigters.

Buiten die liga waaraan leerders deelneem, word daar op 'n gereelde basis, individueel, aan toernooie deelgeneem.

Afrigting: Woensdae
Gr. R (11:15 - 11:45) by Tygieland
Gr. 1 en -2 (13:00 - 14:00) in Kamer 63 
Gr. 3 - 7 (14:00 -15:00) in Kamer 63
Share by: