Skool

SKOOL

1. Skoolure:
  • Graad RR en graad R: 08:00 tot 12:45
  • Graad 1 en graad 2: 07:20 tot 13:00
  • Graad 3: 07:20 tot 13:15
  • Graad 4 tot graad 7: 07:20 tot 13:30
Skooltye bly somer en winter onveranderd.
Gedurende die eerste week van die eerste kwartaal verdaag die graad 1- leerders om 12:00.
Gedurende die eerste twee weke van die eerste kwartaal verdaag die graad RR- en R-leerders om 12:00
2. Kwartaalprogram:

Aan die begin van elke kwartaal word 'n program van belangrike datums beskikbaar gestel. 
Sien aflaaibare dokumentasie.
3. Skooldrag:

KLEREBELEID (sien aflaaibaar)
Die skool- en sportklere is beskikbaar by die skool se klerewinkel (langs die snoepie by die pawiljoen)
4. Buite-kurrikulêre Aktiwiteite (privaat):

Buite-instansies bied die volgende by ons skool aan:
Tiger Teens Karate
Danie de Beer
082 302 3385
A+ Students (SEMAS)
Suné Vlok
082 752 6675
Dans
Melinda Brummer
083 521 9676
Drama
Natasha Markou
072 212 2252
Playgolf
Lameez Kourie
076 811 9905
Young Engineers
Riana vann der Westhuizen
083 212 9120

Skaak
Jaco Nelson
074 658 2820
Kitaarskool
Daleen Schoeman
083 342 2554
NWA Stoei
Driekus Korff
073 334 3683
Tennis
Johann Meyer
082 926 2649
Miki Maths
Wally Thiele
082 710 2423
Xperiland
Janélle Gildenhuys
072 174 9596
Share by: