Sport

SPORT

ORGANISERING EN BESTUUR:
Elke buitekurrikulêre aktiwiteit word deur 'n onderwyser georganiseer.

AFRIGTING:
Alle sportspanne se afrigting word deur gekwalifiseerde afrigters behartig. Spesialis afrigters word ook gekontrakteur om te help by sommige aktiwiteite. Daar is ook inhuis spesialisdienste wat by die skool aangebied word m.b.t. professionele afrigting vir krieket, tennis en atletiek. Ons beskik ook oor afrigtingsakademies wat sportspanne help met ekstra vaardigheidsontwikkeling.

Atletiek (programme is beskikbaar by aflaaibare dokumente)

Die volgende onderwysers is verantwoordelik vir die organisering van die onderstaande aktiwiteite:

Atletiek: Mnr. Ludwiche van Deventer

Netbal: Mev. Trudie Pienaar

Mininetbal: Mev. Sanet van Wyk

Rugby: Mnr. Kallie Müller

Bulletjierugby: Mnr. Kallie Müller en 'n ouerverteenwoordiger

Sagtebal: Mev. Anneke Wubbeling

Krieket: Mnr. Louis Boshoff

Landloop: Mnr. Erik Le Roux

Tennis: Mev. Nidia Coetzee

Hokkie: Mnr. Jan-Hendrik Bosman

Minihokkie: Mev. Jean-Nola Postma

Skaak: Mev. Karen Müller

Stoei: Mnr. Louis Boshoff

Gholf: Mnr. André Scott

Perdry: Mev. Anika Dames












Share by: