Tennis

TENNIS

Organiseerder: 
Mnr. Benin Strydom
012 809 0029

Professionele afrigter: 
Mnr. Johan Meyer 
082 926 2649 



Die skool neem deel aan verskeie ligas in die 1ste en 3de kwartaal. Ons beskik oor 12 tennisspanne en die afrigting word behels deur ʼn professionele afrigtingsakademie. Die o/11- en o/13-tennisspanne onderneem jaarliks ʼn toer na ʼn nasionale toernooi in Bethlehem om blootstelling te geniet op die hoogste vlak. Die skool bied elke jaar die Makro-toernooi aan, om aan alle leerders geleentheid te bied om in toernooiformaat rondomtalie te kan speel.

Oefentye:
Ligaspanne oefen soggens soos gereël op Dinsdae, Donderdae en Vrydae vanaf 06:30.

Rondomtalie en daagwedstryde word in die 2de en 4de kwartaal gespeel.

Ligawedstryde word op Maandae middae om 14:15 in die 1ste- en 3de kwartaal gespeel. 
Share by: